Lukas 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En oral waar mense julle nie ontvang nie, skud die stof van julle voete af wanneer julle uit daardie stad uitgaan,+ as ’n getuienis teen hulle.”+
5 En oral waar mense julle nie ontvang nie, skud die stof van julle voete af wanneer julle uit daardie stad uitgaan,+ as ’n getuienis teen hulle.”+