Jesaja 49:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Kan dié wat reeds geneem is, van ’n sterk man afgeneem word,+ of kan die groep gevangenes van die tiran ontvlug?+ Matteus 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Of hoe kan iemand die huis van ’n sterk man binnedring en sy losgoed gryp tensy hy die sterk man eers vasbind? En dan sal hy sy huis plunder.+ Markus 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Trouens, niemand wat in die huis van ’n sterk man ingekom het, kan sy losgoed plunder+ tensy hy die sterk man eers vasbind nie, en dan sal hy sy huis plunder.+
24 Kan dié wat reeds geneem is, van ’n sterk man afgeneem word,+ of kan die groep gevangenes van die tiran ontvlug?+
29 Of hoe kan iemand die huis van ’n sterk man binnedring en sy losgoed gryp tensy hy die sterk man eers vasbind? En dan sal hy sy huis plunder.+
27 Trouens, niemand wat in die huis van ’n sterk man ingekom het, kan sy losgoed plunder+ tensy hy die sterk man eers vasbind nie, en dan sal hy sy huis plunder.+