Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Julle moet dan die woorde van hierdie verbond onderhou en dit doen, sodat julle alles wat julle doen, goed kan laat afloop.+

  • Psalm 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Maar sy behae is in die wet van Jehovah,+

      En in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon.+

  • Psalm 112:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 112 LOOF Jah!+

      א [ʼAʹlef]

      Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+

      ב [Bet]

      In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+

  • Psalm 119:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Gelukkig is dié wat sy herinneringe onderhou;+

      Met hulle hele hart bly hulle hom soek.+

  • Jesaja 56:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gelukkig is die sterflike mens wat dit doen,+ en die mensekind wat daaraan vashou,+ wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie+ en wat sy hand terughou om niks slegs te doen nie.+

  • Matteus 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Nie elkeen wat vir my sê: ‘Here, Here’, sal in die koninkryk van die hemele ingaan nie, maar hy wat die wil doen+ van my Vader wat in die hemele is.+

  • Jakobus 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel