21 En hy het verder vir hulle gesê: “’n Lamp word tog nie gebring om onder ’n maatemmer of onder ’n bed gesit te word nie, of hoe? Dit word gebring om op ’n lampstaander gesit te word, nie waar nie?+
16 “Niemand wat ’n lamp opgesteek het, bedek dit met ’n houer of sit dit onder ’n bed nie, maar hy sit dit op ’n lampstaander, sodat dié wat binnekom, die lig kan sien.+