Levitikus 27:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah.
30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah.