Jesaja 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+ 1 Petrus 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+ Openbaring 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en hy het met ’n harde stem gesê: “VREES God+ en gee hom heerlikheid,+ want die uur van die oordeel deur hom het aangebreek,+ en aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en see en waterfonteine+ gemaak het.”+
13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+
17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+
7 en hy het met ’n harde stem gesê: “VREES God+ en gee hom heerlikheid,+ want die uur van die oordeel deur hom het aangebreek,+ en aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en see en waterfonteine+ gemaak het.”+