Matteus 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Moet dus nie vrees nie: julle is meer werd as baie mossies.+ Lukas 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Let goed daarop dat die rawe+ nie saad saai of oes nie, en hulle het geen pakhuis of voorraadskuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle tog werd as voëls?+
24 Let goed daarop dat die rawe+ nie saad saai of oes nie, en hulle het geen pakhuis of voorraadskuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle tog werd as voëls?+