Romeine 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want as jy daardie ‘woord in jou eie mond’, dat Jesus Here is,+ in die openbaar bekend maak+ en in jou hart geloof beoefen dat God hom uit die dode opgewek het,+ sal jy gered word.+
9 Want as jy daardie ‘woord in jou eie mond’, dat Jesus Here is,+ in die openbaar bekend maak+ en in jou hart geloof beoefen dat God hom uit die dode opgewek het,+ sal jy gered word.+