1 Konings 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe die koningin van Skeba al die wysheid van Salomo+ sien en die huis wat hy gebou het,+ 2 Kronieke 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe die koningin van Skeba Salomo se wysheid+ sien en die huis wat hy gebou het,+ Matteus 6:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 maar ek sê vir julle dat nie eens Salomo+ in al sy heerlikheid soos een van hulle geklee was nie.