Deuteronomium 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En as die goddelose slae verdien,+ dan moet die regter hom uitgestrek laat lê en hom voor hom ’n aantal houe laat kry+ ooreenkomstig sy goddelose daad. Johannes 9:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Jesus het vir hulle gesê: “As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie. Maar nou sê julle: ‘Ons sien.’+ Julle sonde+ bly.” Jakobus 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+ Jakobus 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+
2 En as die goddelose slae verdien,+ dan moet die regter hom uitgestrek laat lê en hom voor hom ’n aantal houe laat kry+ ooreenkomstig sy goddelose daad.
41 Jesus het vir hulle gesê: “As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie. Maar nou sê julle: ‘Ons sien.’+ Julle sonde+ bly.”
22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+