Matteus 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Agterna het die res van die maagde ook gekom en gesê: ‘Meneer, meneer, maak vir ons oop!’+ Lukas 6:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 “Waarom noem julle my dan ‘Here! Here!’ maar doen nie wat ek sê nie?+