Lukas 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe een van die medegaste hierdie dinge hoor, het hy vir hom gesê: “Gelukkig is hy wat in die koninkryk van God brood eet.”+ Lukas 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want ek sê vir julle: Ek sal dit nie weer eet totdat dit in die koninkryk van God vervul word nie.”+ Handelinge 2:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+ Openbaring 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+
15 Toe een van die medegaste hierdie dinge hoor, het hy vir hom gesê: “Gelukkig is hy wat in die koninkryk van God brood eet.”+
16 want ek sê vir julle: Ek sal dit nie weer eet totdat dit in die koninkryk van God vervul word nie.”+
39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+
9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+