Matteus 19:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Petrus geantwoord en vir hom gesê: “Kyk! Ons het alles verlaat en u gevolg; wat sal daar dan vir ons wees?”+ Lukas 9:62 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Jesus het vir hom gesê: “Geen mens wat sy hand aan ’n ploeg geslaan het+ en na die dinge kyk wat agter is,+ is geskik vir die koninkryk van God nie.” Filippense 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die dinge wat vir my gewin was, dié het ek weens die Christus as verlies beskou.+
27 Toe het Petrus geantwoord en vir hom gesê: “Kyk! Ons het alles verlaat en u gevolg; wat sal daar dan vir ons wees?”+
62 Jesus het vir hom gesê: “Geen mens wat sy hand aan ’n ploeg geslaan het+ en na die dinge kyk wat agter is,+ is geskik vir die koninkryk van God nie.”