Psalm 111:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy het verlossing aan sy volk gestuur.+צ [Sadeʹ]Tot onbepaalde tyd het hy sy verbond ingestel.+ק [Kof]Sy naam is heilig en vreesinboesemend.+ Lukas 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+
9 Hy het verlossing aan sy volk gestuur.+צ [Sadeʹ]Tot onbepaalde tyd het hy sy verbond ingestel.+ק [Kof]Sy naam is heilig en vreesinboesemend.+
16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+