Matteus 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Niemand kan twee here as slaaf dien nie; want hy sal óf die een haat en die ander liefhê,+ óf die een aankleef en die ander verag. Julle kan nie God én Rykdom as slawe dien nie.+
24 “Niemand kan twee here as slaaf dien nie; want hy sal óf die een haat en die ander liefhê,+ óf die een aankleef en die ander verag. Julle kan nie God én Rykdom as slawe dien nie.+