Johannes 12:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Ook weet ek dat sy gebod die ewige lewe beteken.+ Die dinge wat ek dan spreek—net soos die Vader hulle vir my gesê het, so spreek ek hulle.”+ Openbaring 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hy is geklee in ’n bokleed wat met bloed besprinkel is,+ en sy naam is: Die Woord+ van God.
50 Ook weet ek dat sy gebod die ewige lewe beteken.+ Die dinge wat ek dan spreek—net soos die Vader hulle vir my gesê het, so spreek ek hulle.”+