Matteus 26:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En Petrus het buite in die binnehof gesit; en ’n diensmeisie het na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër!”+ Markus 14:66 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 En terwyl Petrus onder in die binnehof was, het een van die diensmeisies van die hoëpriester gekom,+
69 En Petrus het buite in die binnehof gesit; en ’n diensmeisie het na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër!”+
66 En terwyl Petrus onder in die binnehof was, het een van die diensmeisies van die hoëpriester gekom,+