55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels om my te arresteer?+ Dag vir dag het ek in die tempel+ gesit en leer, en tog het julle my nie in hegtenis geneem nie.
47 En hy het elke dag in die tempel geleer. Maar die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die vernaamstes van die volk was daarop uit om hom dood te maak;+