6 Daarna het Abraham die hout van die brandoffer geneem en dit op sy seun Isak gesit+ en die vuur en die slagmes in sy hand geneem, en hulle twee het saam verder gegaan.+
32 Terwyl hulle uitgegaan het, het hulle ’n boorling van Sireʹne met die naam Simon+ gevind. Hulle het hierdie man gekommandeer om sy folterpaal op te tel.