Johannes 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En net soos Moses die slang in die wildernis opgehef het,+ so moet die Seun van die mens opgehef word,+ Handelinge 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+ 2 Korintiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word. Galasiërs 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+
14 En net soos Moses die slang in die wildernis opgehef het,+ so moet die Seun van die mens opgehef word,+
30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+
21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.
13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+