3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof is van elke man;+ en die man is die hoof van die vrou;+ en God is die hoof van die Christus.+
17 dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, julle ’n gees van wysheid+ en van openbaring in die juiste kennis van hom sal gee;+