-
Johannes 1:38Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
38 Daarop het Jesus omgedraai, en toe hy hulle sien volg, het hy vir hulle gesê: “Waarna soek julle?” Hulle het vir hom gesê: “Rabbi (wat, wanneer dit vertaal word, Leermeester beteken), waar gaan u tuis?”
-