Matteus 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 want hy het hulle geleer soos iemand wat gesag het,+ en nie soos hulle skrifgeleerdes nie. Johannes 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Die beamptes het geantwoord: “Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie.”+