Johannes 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+ Johannes 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Daarom het Jesus gesê: “Wanneer julle die Seun van die mens+ eers opgehef het,+ dan sal julle weet dat dit ek is,+ en dat ek niks op eie inisiatief+ doen nie; maar net soos die Vader my geleer het, spreek ek hierdie dinge.+
16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+
28 Daarom het Jesus gesê: “Wanneer julle die Seun van die mens+ eers opgehef het,+ dan sal julle weet dat dit ek is,+ en dat ek niks op eie inisiatief+ doen nie; maar net soos die Vader my geleer het, spreek ek hierdie dinge.+