22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,
38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+