36 Hy wat geloof in die Seun beoefen,+ het die ewige lewe;+ hy wat aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie,+ maar die gramskap van God bly op hom.+
31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê.