1 Johannes 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierin lê die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad en sy Seun uitgestuur het as ’n soenoffer+ vir ons sondes.+ 1 Johannes 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wat ons betref, ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+
10 Hierin lê die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad en sy Seun uitgestuur het as ’n soenoffer+ vir ons sondes.+