Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê: “Neem asseblief jou seun, jou enigste seun wat jy só liefhet,+ Isak,+ en reis na die land Moriʹa+ en offer hom daar as ’n brandoffer op een van die berge wat ek jou sal aanwys.”+

  • Genesis 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie,

  • Romeine 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar hierin beveel God sy eie liefde+ by ons aan, dat Christus vir ons gesterf het terwyl ons nog sondaars was.+

  • Romeine 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie,+ maar hom vir ons almal oorgelewer het,+ waarom sal hy ons dan nie ook saam met hom alle ander dinge goedgunstig gee nie?+

  • 1 Johannes 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierdeur is die liefde van God in ons geval openbaar gemaak,+ want God het sy enigverwekte Seun+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel