Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+

  • Johannes 20:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê.

  • Romeine 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+

  • 1 Johannes 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel