Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom. Johannes 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.” Johannes 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Solank ek in die wêreld is, is ek die wêreld se lig.”+ Johannes 12:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Ek het as ’n lig in die wêreld ingekom,+ sodat elkeen wat geloof in my stel, nie in die duisternis sal bly nie.+
9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.
12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”
46 Ek het as ’n lig in die wêreld ingekom,+ sodat elkeen wat geloof in my stel, nie in die duisternis sal bly nie.+