Markus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En onmiddellik toe hy uit die water opkom, het hy gesien hoe die hemele oopgaan en die gees, soos ’n duif, op hom neerdaal;+ Handelinge 8:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En terwyl hulle op die pad gereis het, het hulle by water gekom, en die eunug het gesê: “Kyk! Water; wat verhinder my om gedoop te word?”+
10 En onmiddellik toe hy uit die water opkom, het hy gesien hoe die hemele oopgaan en die gees, soos ’n duif, op hom neerdaal;+
36 En terwyl hulle op die pad gereis het, het hulle by water gekom, en die eunug het gesê: “Kyk! Water; wat verhinder my om gedoop te word?”+