Spreuke 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+ Johannes 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En nou, Vader, verheerlik my naas uself met die heerlikheid wat ek naas u gehad het voordat die wêreld was.+
30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+
5 En nou, Vader, verheerlik my naas uself met die heerlikheid wat ek naas u gehad het voordat die wêreld was.+