16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+
40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+