Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+

  • 1 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ja, die heilige geheim+ van hierdie godvrugtige toegewydheid is inderdaad groot: ‘Hy is openbaar gemaak in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid opgeneem.’+

  • Hebreërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+

  • 1 Johannes 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hieraan ken julle die geïnspireerde uiting wat van God kom:+ elke geïnspireerde uiting wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, het sy oorsprong by God,+

  • 2 Johannes 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want baie bedrieërs het in die wêreld uitgegaan,+ mense wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie.+ Dit is die bedrieër+ en die antichris.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel