Matteus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+ Markus 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ’n wolk het gevorm wat hulle oorskadu het, en ’n stem+ het uit die wolk gekom: “Dit is my Seun,+ die geliefde; luister na hom.”+ Johannes 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jesus het geantwoord en gesê: “Hierdie stem het nie om my onthalwe gekom nie, maar om julle onthalwe.+ 1 Johannes 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons die getuienis aanneem wat mense gee,+ is die getuienis wat God gee groter, want dít is die getuienis wat God gee, die feit dat hy aangaande sy Seun getuig het.+
17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+
7 En ’n wolk het gevorm wat hulle oorskadu het, en ’n stem+ het uit die wolk gekom: “Dit is my Seun,+ die geliefde; luister na hom.”+
30 Jesus het geantwoord en gesê: “Hierdie stem het nie om my onthalwe gekom nie, maar om julle onthalwe.+
9 As ons die getuienis aanneem wat mense gee,+ is die getuienis wat God gee groter, want dít is die getuienis wat God gee, die feit dat hy aangaande sy Seun getuig het.+