Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Tot die wet en tot die getuienis!+

      Waarlik, hulle sal bly praat volgens hierdie verklaring+ wat geen lig van die dagbreek sal hê nie.+

  • Lukas 11:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 “Wee julle wat met die Wet vertroud is, want julle het die sleutel van die kennis weggeneem;+ julle het self nie ingegaan nie, en dié wat ingaan, het julle verhinder!”+

  • Handelinge 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En laasgenoemdes was edelmoediger as dié in Tessaloniʹka, want hulle het die woord met die grootste gretigheid van verstand ontvang en die Skrif+ elke dag sorgvuldig ondersoek+ of hierdie dinge so was.+

  • 2 Timoteus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+

  • 1 Petrus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Aangaande juis hierdie redding is daar ywerig nagevors en sorgvuldig ondersoek gedoen+ deur die profete wat geprofeteer het+ oor die onverdiende goedhartigheid wat vir julle bedoel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel