Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou.+ Laat Hy aan hom ontkoming verskaf!+

      Laat hy hom verlos, aangesien hy behae in hom het!”+

  • Matteus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Handelinge 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,

  • 2 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want hy het eer en heerlikheid van God die Vader ontvang+ toe hierdie woorde deur die luisterryke heerlikheid tot hom gekom het: “Dit is my seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel