Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat meer is, geen mens het in die hemel opgevaar nie,+ behalwe hy wat uit die hemel neergedaal het,+ die Seun van die mens.+

  • Johannes 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe het hy vir hulle gesê: “Julle is van die ryke hier onder; ek is van die ryke daar bo.+ Julle is van hierdie wêreld;+ ek is nie van hierdie wêreld nie.+

  • Johannes 8:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Jesus het vir hulle gesê: “As God julle Vader was, sou julle my liefhê,+ want van God het ek uitgegaan en is ek hier.+ Ook het ek glad nie op eie inisiatief gekom nie, maar daardie Een het my uitgestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel