Johannes 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Moet julle nie hieroor verwonder nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte+ is, sy stem sal hoor Johannes 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+ Romeine 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+
28 Moet julle nie hieroor verwonder nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte+ is, sy stem sal hoor
12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+
5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+