14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+
2 Hieraan ken julle die geïnspireerde uiting wat van God kom:+ elke geïnspireerde uiting wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, het sy oorsprong by God,+