6 wat ons inderdaad voldoende bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond+ te wees, nie van ’n geskrewe kode nie,+ maar van gees;+ want die geskrewe kode veroordeel+ ter dood, maar die gees maak lewend.+
8 want hy wat met die oog op sy vlees saai, sal verderwing uit sy vlees maai,+ maar hy wat met die oog op die gees saai,+ sal ewige lewe uit die gees maai.+