Matteus 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Jesus, wat hulle gedagtes geken het,+ het gesê: “Waarom dink julle goddelose dinge in julle harte?+ Johannes 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar Jesus self het hom nie aan hulle toevertrou nie,+ omdat hy hulle almal geken het Johannes 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het inderdaad die man geken wat hom verraai.+ Daarom het hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”
4 En Jesus, wat hulle gedagtes geken het,+ het gesê: “Waarom dink julle goddelose dinge in julle harte?+
11 Hy het inderdaad die man geken wat hom verraai.+ Daarom het hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”