Lukas 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat hy ook “apostels” genoem het:+ Johannes 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Julle het my nie uitgekies nie, maar ek het julle uitgekies, en ek het julle aangestel om te gaan en aan te hou vrug dra+ en dat julle vrug moet bly; sodat wat julle die Vader ook al in my naam vra, hy dit vir julle sal gee.+
13 Maar toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat hy ook “apostels” genoem het:+
16 Julle het my nie uitgekies nie, maar ek het julle uitgekies, en ek het julle aangestel om te gaan en aan te hou vrug dra+ en dat julle vrug moet bly; sodat wat julle die Vader ook al in my naam vra, hy dit vir julle sal gee.+