Lukas 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar Satan het in Judas, wat Iskaʹriot genoem en onder die twaalf getel is,+ ingevaar; Johannes 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek praat nie van julle almal nie; ek ken dié wat ek uitgekies het.+ Maar dit is sodat die Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Hy wat hom met my brood gevoed het, het sy hakskeen teen my opgelig.’+
18 Ek praat nie van julle almal nie; ek ken dié wat ek uitgekies het.+ Maar dit is sodat die Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Hy wat hom met my brood gevoed het, het sy hakskeen teen my opgelig.’+