Spreuke 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+ Johannes 13:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Een van Jesus se dissipels het voor sy bors gelê, en Jesus het hom liefgehad.+
30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+