Johannes 8:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Jesus het vir hulle gesê: “As God julle Vader was, sou julle my liefhê,+ want van God het ek uitgegaan en is ek hier.+ Ook het ek glad nie op eie inisiatief gekom nie, maar daardie Een het my uitgestuur.+
42 Jesus het vir hulle gesê: “As God julle Vader was, sou julle my liefhê,+ want van God het ek uitgegaan en is ek hier.+ Ook het ek glad nie op eie inisiatief gekom nie, maar daardie Een het my uitgestuur.+