Levitikus 23:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sewe dae lank moet julle ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n plegtige vergadering. Géén swaar werk mag julle doen nie.
36 Sewe dae lank moet julle ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n plegtige vergadering. Géén swaar werk mag julle doen nie.