6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
8 “Neem die staf+ en roep die vergadering bymekaar, jy en jou broer Aäron, en julle moet voor hulle oë met die groot rots praat sodat hy inderdaad sy water kan gee; en jy moet vir hulle water uit die groot rots laat kom en die vergadering en hulle pakdiere laat drink.”+
14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+
4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+