Johannes 1:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Maar Nataʹnael het vir hom gesê: “Kan enigiets goeds uit Naʹsaret kom?”+ Filippus het vir hom gesê: “Kom kyk.”
46 Maar Nataʹnael het vir hom gesê: “Kan enigiets goeds uit Naʹsaret kom?”+ Filippus het vir hom gesê: “Kom kyk.”