Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+

  • Jesaja 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het gesê: “Dit was nie net ’n geringe saak vir jou om my kneg te word om die stamme van Jakob op te rig en om selfs dié van Israel wat bewaar is, terug te bring nie;+ ek het jou ook as ’n lig van die nasies gegee,+ sodat my redding tot aan die einde van die aarde sou reik.”+

  • Matteus 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 die volk wat in die duisternis gesit het,+ het ’n groot lig gesien,+ en dié wat in ’n streek van doodskaduwee gesit het, oor hulle het die lig+ opgegaan.”+

  • Johannes 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die lig skyn in die duisternis,+ maar die duisternis het dit nie oorweldig nie.

  • Johannes 12:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Jesus het dus vir hulle gesê: “Die lig sal nog ’n klein rukkie onder julle wees. Wandel terwyl julle die lig het, sodat duisternis+ julle nie oorweldig nie; en hy wat in die duisternis wandel, weet nie waarheen hy gaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel